

Mïlla's profile and their contact details have been verified by our experts
Mïlla
- Rate $16
- Response 1h

$16/hr
1st lesson free
- Maths
- Algebra
Graad11 leerling wat Laerskool Wiskunde en Junior Hoërskool (Gr.8-9) Wiskunde-lesse aanbied
- Maths
- Algebra
Lesson location
Recommended
Mïlla is a respected tutor in our community. She is highly recommended for her commitment and the quality of her lessons. An excellent choice to progress with confidence.
About Mïlla
Ek is 'n akademie-gerigte Graad 11-leerder wat daarvan hou om skoolwerk op 'n maklike, logiese manier te verduidelik. Omdat ek self tans in die senior skoolfase is, verstaan ek presies waar die gaping lê wanneer leerders met basiese wiskunde-fondasies of algebra sukkel. Ek bied 'n geduldige, stresvrye omgewing waar laerskool- en junior hoërskoolleerders vrae kan vra totdat die werk regtig vir hulle snap!
About the lesson
- Primary
- High School
- NCEA Level 1
levels :
Primary
High School
NCEA Level 1
- English
All languages in which the lesson is available :
English
- My Lesse -
Ek glo nie aan vervelige, streng lesse nie. My sessies is baie rustig, informeel en gefokus op presies waarmee die leerder op daardie oomblik mee help benodig. Die leerder of ouer kan my voor die tyd laat weet wat die onderwerp of huiswerk is, en dan breek ons dit op met eenvoudige, alledaagse voorbeelde totdat jy dit snap!
Ek bied my klasse hoofsaaklik in Afrikaans aan, aangesien ek die wiskunde-terme die beste op hierdie manier ken. Ek kan vir leerders wat in Afrikaans-medium skole is, alles duidelik in hul eie taal verduidelik!
- Wat ek doen -
->Laerskool Wiskunde: Die basiese fondasies soos breuke, langdeling, maaltafels en woordosome.
->Hoërskool Wiskunde (Gr. 8-9): Ek fokus spesifiek op algebra (om vir x op te los, hakkies en faktorisering) om die eenvoudige foute reg te maak waar leerders maklike punte verloor.
Recommendations
Recommendations come from relatives, friends and acquaintances of the teacher
Don't know what I would do without her, really helped with my work!
Mïlla really helped me so much with my studies!
View more recommendations
Rates
Rate
- $16
Pack prices
- 5h: $80
- 10h: $160
online
- $16/h
free lessons
The first lesson with Mïlla will allow you to get to know each other and discuss your needs for future lessons.
- 1hr
Similar Maths tutors in Cape Town
Kian
Auckland & online
- $89/h
- 1st lesson free
Aref
Auckland & online
- $80/h
- 1st lesson free
Kajana
Auckland & online
- $110/h
Eman
Auckland & online
- $60/h
- 1st lesson free
Patrick
Auckland & online
- $40/h
Kanwal
Auckland & online
- $60/h
- 1st lesson free
Paul
Auckland & online
- $69/h
Evan
Auckland & online
- $40/h
- 1st lesson free
Luka
Auckland & online
- $60/h
Panduka
Auckland & online
- $50/h
Mr M P
Auckland & online
- $80/h
Olivia
Paraparaumu & online
- $35/h
- 1st lesson free
Mohit
Hamilton & online
- $25/h
- 1st lesson free
Harrison
Auckland & online
- $58/h
- 1st lesson free
Shawn
Auckland & online
- $40/h
- 1st lesson free
Anojit
Auckland & online
- $45/h
- 1st lesson free
Osama
Auckland & online
- $35/h
- 1st lesson free
Tom
Tauranga & online
- $85/h
Avni
Auckland & online
- $50/h
Rasika
Wellington & online
- $50/h
- 1st lesson free
-
See Maths tutors
