

Joshua's profile and their contact details have been verified by our experts.
Joshua
- Rate $15
- Response 1h
-
Students2
Number of students Joshua has accompanied since arriving at Superprof
Number of students Joshua has accompanied since arriving at Superprof

$15/hr
1st lesson free
- Accounting
- Management accounting
- Finance
- Financial management
- Management Control
Graad 12 Rekeningkunde Aanlyn Tutorlesse vir die komende 2026 Matriek (NSS) Eindeksamen!
- Accounting
- Management accounting
- Finance
- Financial management
- Management Control
Lesson location
About Joshua
My naam is Joshua, stigter van Tudemy. Ek het in 2022 hoërskool leerders begin help met hul Rekeningkunde en Wiskunde studies, waar my leerders hul jaar geslaag het met 70%–88% (dit was leerders wat gewoonlik 15%–45% gekry het)! Ek is 'n direkteur van verskeie maatskappye en nie-winsgewende organisasies, waar ek verantwoordelik is vir die finansiële gesondheid van hierdie ondernemings. Ek kombineer dus praktiese ervaring met teorie in elk van my lesse, wat jou sal help om te verstaan hoekom sekere dinge op 'n sekere manier gedoen word. Ek was elke jaar gedurende my hoërskool loopbaan, op die top tien, met 'n Rekeningkunde resultaat wat nooit onder 80% was nie. Ek het in 2022 met universiteit begin, waar ek teenoor my BCom Regte (Law) graad studeer het en dit suksesvol voltooi het in 2024. Ek het ook 'n sertifikaat in Finansiële Bestuur verwerf. Met die onlangse voltooiing van my graad, glo ek dat ek die mees geskikte kandidaat is om elke hoërskool leerder se akademiese vaardigheid te ontwikkel, sodat hulle óók met sukses hul universiteit-drome kan bereik.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Hierdie aanlyn lesse word weekliks gehou oor die volgende kwartaal (Kwartaal 3), ter voorbereiding vir die komende matriek eindeksamen. Ons sal saam deur elke onderwerp werk, sodat jy 'n deeglike begrip van jou Rekeningkunde studies sal ontwikkel! Elke les sal opgeneem word, en die links van die opnames sal met jou gedeel word, sodat jy weer deur die lesse kan werk op jou eie tyd.
Recommendations
Recommendations come from relatives, friends and acquaintances of the teacher
I absolutely love Tudemy. My child was struggling with maths and Tudemy has been assisting her step by step. Her grades did indeed improve. I recommend them if your child needs the extra help. They are affordable and the communication is amazing.
View more recommendations
Rates
Rate
- $15
Pack prices
- 5h: $75
- 10h: $150
online
- $15/h
free lessons
The first lesson with Joshua will allow you to get to know each other and discuss your needs for future lessons.
- 1hr
Similar Accounting tutors in Paarl
Jose
Auckland & online
- $45/h
- 1st lesson free
Timothy
Christchurch & online
- $120/h
Doly
Auckland & online
- $35/h
- 1st lesson free
Baljinder
Auckland & online
- $35/h
- 1st lesson free
Thisagi
Auckland & online
- $35/h
Kalana
Invercargill & online
- $37/h
- 1st lesson free
Aabez
Auckland & online
- $35/h
- 1st lesson free
Yohan
Auckland & online
- $50/h
- 1st lesson free
Eli, CA, CFA
Auckland & online
- $70/h
- 1st lesson free
Bhawna
Auckland & online
- $30/h
- 1st lesson free
Joshua
Christchurch
- $42/h
- 1st lesson free
Abhilash Singh
Auckland & online
- $70/h
- 1st lesson free
Dhusar
Auckland & online
- $50/h
Lin
Palmerston North & online
- $25/h
- 1st lesson free
Thiru
Dunedin & online
- $30/h
- 1st lesson free
Phillip Grant
Auckland & online
- $35/h
- 1st lesson free
Jovani
Auckland & online
- $35/h
- 1st lesson free
ASHISH
Auckland & online
- $30/h
- 1st lesson free
Muhammad Shoaib
Wellington & online
- $15/h
- 1st lesson free
Ashen
Auckland & online
- $35/h
- 1st lesson free
-
See Accounting tutors
