Whalene - Afrikaans tutor - Wellington
Whalene - Afrikaans tutor - Wellington

Whalene's email address and phone number have been validated.

Whalene

  • Rate $16
  • Response 1h
Whalene - Afrikaans tutor - Wellington

$16/hr

See Afrikaans tutors

This teacher is currently unavailable

  • Afrikaans

Afrikaans is die Taal! Kom ons leer om dit te praat, lees en skryf.

  • Afrikaans

Lesson location

About Whalene

Ek is Juffrou Whalene. Ek het 'n onderwysgraad in Intermediêre en Senior fase. Ek het 'n passie om met kinders te kan werk. My hoofdoel is om elke kind veilig en geborge te laat voel in my teenwoordigheid. Ek wil ook baie graag kinders help om Afrikaans te kan lees en praat.

See more

About the lesson

  • Primary
  • High School
  • NCEA Level 1
  • +19
  • levels :

    Primary

    High School

    NCEA Level 1

    NCEA Level 2

    NCEA Level 3

    Adult education

    Undergraduate

    Masters

    Diploma

    Doctorate

    Other

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Intermediate

    Advanced

    Professional

    Kids

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Die lesse wat aangebied word sal baie fokus om die kind te leer om Afrikaans te lees. Ons gaan begin by die basiese beginsels om die kind te leer lees. Die lesse sal dan so volg dat die leerders se einddoel sal wees om Afrikaanse woorde te kan lees en skryf.

Indien die kind Gr4-7 is sal die fokus wees om die kind te kan verryk in die Taal. Ek sal byvoorbeeld die kind onderrig in Begriplees, Taalstrukture en Kreatiewe skryf.

See more

Rates

Rate

  • $16

Pack prices

  • 5h: $80
  • 10h: $160

online

  • $16/h

Similar Afrikaans tutors in Wellington